Victor Matfield

Victor Matfield Rugbyportaal
Volle naam Victor Matfield
Geboortedatum 11 Mei 1977 (1977-05-11)
Geboorteplek Pietersburg, Suid-Afrika
Lengte 2,01 m
Massa 117 kg
Skool Hoërskool Pietersburg
Universiteit Universiteit van Pretoria
Eggenote Monja
Kinders 2 dogters, Jaime en Giselle
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 705
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–2008
2015–2016
Vlag van Frankryk Toulon
Northampton
15
17
(5)
(0)
korrek soos op 26 Februarie 2016.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1998, 2001–02, 2004–05, 2008–10
1999–2000
Blou Bulle

Griekwas
54

36
(25)

(40)
korrek soos op 26 Februarie 2016.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1999–2000
2001–2011
2014–2015
Cats
Bulls
Bulls
8
116
24
(0)
(40)
(0)
korrek soos op 26 Februarie 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1997–1998
2000
2001–2011
2014–2015
Suid-Afrika o/21
Suid-Afrika o/23
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
8
5
110
17
(5)
(5)
(35)
(0)
korrek soos op 31 Oktober 2015.

Victor Matfield (gebore 11 Mei 1977, Pietersburg) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot in 2015 vir die Springbokke, die Bulls (Superrugbyspan) en die Blou Bulle (Curriebeker) gespeel het, nadat hy aanvanklik in 2011 eers uitgetree het as speler. Hy het ook voorheen vir die Griekwas en die Cats gespeel. Hy was Suid-Afrika se 52ste Springbokkaptein in twintig toetse. Victor Matfield het in vier wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007, 2011 en 2015.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search