Visuele geletterdheid

Charles Joseph Minard se Carte Figurative illustreer feite wat verband hou met Napoleon se 1812 Russiese veldtog.

Visuele geletterdheid is die vermoë om te interpreteer, te onderhandel en om betekenis te maak van inligting wat aangebied word in die vorm van 'n beeld, die term verwys na 'n wyer interpretasie as bloot geskrewe of teks. Visuele geletterdheid is gebaseer op die idee dat foto's kan "gelees" kan word en dat betekenis oorgedra word in die proses.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search