Vlag van Amerikaans-Samoa

Vlag van Amerikaans-Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa
Vlag van Amerikaans-Samoa
Verhouding 2:3
Goedgekeur 27 April 1960[1]
Ontwerp ’n Wit driehoek met rooi fraaiings wat na die vlagpaal wys op ’n blou agtergrond met ’n arend wat in sy pote ’n oorlogsknuppel en ’n vlieëwaaier vashou.

Die vlag van Amerikaans-Samoa is op 27 April 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek met rooi fraaiings wat na die vlagpaal wys op ’n blou agtergrond met ’n arend wat in sy pote ’n oorlogsknuppel en ’n vlieëwaaier vashou.

  1. "Amerikaans-Samoa" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2018. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search