Vlag van Andorra

Vlag van Andorra
Vlag van Andorra
Vlag van Andorra
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 7:10
Goedgekeur 27 Augustus 1971[1]
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in blou, geel en rooi met die landswapen in die geel baan.

Die nasionale vlag van Andorra is op 27 Augustus 1971 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in blou, rooi en geel met die Andoraanse landswapen in die middel van die geel baan. Hoewel die drie bane ewe wyd voorkom is die geel baan in werklikheid wyer as die bou en rooi bane in verhouding 8:9:8.

  1. (en) "Andorra". Flags of the World. Besoek op 19 Desember 2020.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search