Vlag van Bahrein

Vlag van Bahrein
Vlag van Bahrein
Vlag van Bahrein
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 14 Februarie 2002[1]
Ontwerp Twee vertikale bane in wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant, geskei deur vyf wit driehoeke wat ’n sigsaglyn vorm.

Die nasionale vlag van Bahrein is op 14 Februarie 2002 in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee vertikale bane in wit aan die vlagpaalkant en rooi aan die wapperkant, geskei deur vyf wit driehoeke wat ’n sigsaglyn vorm.

  1. "Bahrein" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 1999. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search