Vlag van Barbados

Vlag van Barbados
Vlag van Barbados
Vlag van Barbados
Bynaam (en) The Broken Trident
(af) Die Gebroke Drietand
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 30 November 1966
Ontwerp Drie vertikale bane in blou, geel en blou met ’n swart drietand in die geel baan.
Ontwerp deur Grantley Prescod
Wisselvormvlag van Barbados
Wisselvormvlag van Barbados
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Barbados is op 30 November 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane met blou aan die vlagpaalkant en die wapperkant en ’n geel baan in die middel. In die geel baan is ’n swart gebroke drietand.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search