Vlag van Bhoetan

Vlag van Bhoetan
Vlag van Bhoetan
Vlag van Bhoetan
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 1969[1]
Ontwerp Twee skuinsbalke van onder aan die vlagpaalkant tot bo aan die wapperkant in geel bo en oranje onder met ’n wit draak in die middel.
Ontwerp deur Mayam Choying Wangmo Dorji

Die nasionale vlag van Bhoetan is op 8 Augustus 1949 in gebruik geneem tydens die ondertekening van die Vriensdkapsverdrag. Die vlag vertoon twee skuinsbalke van onder aan die vlagpaalkant tot bo aan die wapperkant in geel bo en oranje onder met ’n wit draak in die middel.

  1. "Bhoetan" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search