Vlag van Guyana

Vlag van Guyana
Vlag van Guyana
Vlag van Guyana
Bynaam Die goue pylpunt
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 3:5
Goedgekeur 26 Mei 1966[1]
Ontwerp Twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n rooi driehoek met swart fraaiings op ’n geel driehoek met wit fraaiings wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele groen baan.
Ontwerp deur Whitney Smith
Wisselvormvlag van Guyana
Wisselvormvlag van Guyana
Gebruik Nasionale vaandel Nasionale vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Twee driehoeke teen die vlagpaalkant, ’n rooi driehoek met swart fraaiings op ’n geel driehoek met wit fraaiings wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele groen baan.
Wisselvormvlag van Guyana
Wisselvormvlag van Guyana
Verhouding 7:11
Ontwerp Die Britse Burgerlike Lugvaandel met die nasionale vlag van Guyana in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Guyana is op 26 Mei 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee driehoeke met hul basisse teen die vlagpaalkant, ’n rooi driehoek met swart fraaiings op ’n geel driehoek met wit fraaiings wat wys in die rigting van die wapperkant, albei op ’n enkele groen baan. Die vlag is deur Whitney Smith, ’n Amerikaner ontwerp, maar was aanvanklik sonder die fraaiings wat later op aanbeveling van die College of Arms van die Verenigde Koninkryk bygekom het.

  1. "Guyana" (in Engels). Flags of the World. 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2019. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search