Vlag van Hawaii

Vlag van Hawaii
Vlag van Hawaii
Vlag van Hawaii
Bynaam Ka Hae Hawaii
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 20 Mei 1845[1]
Ontwerp Agt horisontale bane in wit, rooi en blou afwisselend met ’n Union Jack in die skildhoek.

Die vlag van Hawaii is op 20 Mei 1845 in gebruik geneem. Die vlag vertoon agt horisontale bane in wit, rooi en blou afwisselend met ’n Union Jack in die skildhoek.

  1. "Hawaii: geskiedkundige vlae" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search