Vlag van Katar

Vlag van Katar
Vlag van Katar
Vlag van Katar
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 11:28
Goedgekeur 9 Julie 1971[1]
Ontwerp Twee vertikale bane in wit aan die vlagpaalkant en maroen aan die wapperkant, geskei deur nege wit driehoeke wat ’n sigsaglyn vorm.

Die nasionale vlag van Katar is op 9 Julie 1971 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee vertikale bane in wit aan die vlagpaalkant en maroen aan die wapperkant, geskei deur nege wit driehoeke wat ’n sigsaglyn vorm.

  1. "Katar" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2020. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search