Vlag van Koerdistan

Vlag van Koerdistan
Vlag van Koerdistan
Vlag van Koerdistan
Bynaam (ku) Alaya Rengîn ("kleurvolle vlag")[1]
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel Normale of de jure weergawe van vlag, of voorkant
Verhouding 2:3
Goedgekeur 1920 deur verskeie groeperings
1992 deur Irakse Koerdistan
Ontwerp Rooi, geel, groen en wit, met ’n son van 21 strale in die middel.

Die vlag van Koerdistan (Koerdies: ئاڵای کوردستان, Alaya Rengîn, letterlik: "kleurvolle vlag") word deur die Koerde gebruik as ’n simbool vir hul strewe na onafhanklikheid.[2][3][4] Dit is die amptelike vlag van die outonome streek Koerdistan in Irak.[5] Dit is die etniese vlag van die Koerdiese volk en word as sulks deur hulle in alle streke van hul tuisgebied, Koerdistan, erken. Die vlag was in soortgelyke vorms die amptelike staatsvlag van die Republiek Ararat (1927–1930) en die Republiek Mahabad (1946–1947).

  1. Hakan Akçura. "Thousands show solidarity with Kobane in Stockholm" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2015. Besoek op 9 Maart 2015.
  2. (en) Aziz, Mahir (2014). The Kurds of Iraq: Nationalism and Identity in Iraqi Kurdistan. I.B.Tauris. p. 130. ISBN 978-1-78453-273-4. Besoek op 20 Oktober 2018.
  3. (en) Danilovich, Alex (2016). Iraqi Federalism and the Kurds: Learning to Live Together. Routledge. p. 101. ISBN 978-1-317-11293-8. Besoek op 20 Oktober 2018.
  4. (en) Russell, Gerard (2015). Heirs to Forgotten Kingdoms: Journeys Into the Disappearing Religions of the Middle East. Basic Books. ISBN 978-0-465-09769-2. Besoek op 20 Oktober 2018.
  5. (en) "Flag & national anthem". Koerdistan se plaaslike regering. Koerdistan se plaaslike regering. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2015. Besoek op 20 Oktober 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search