Vlag van Laos

Vlag van Laos
Vlag van Laos
Vlag van Laos
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Nasionale vaandel Burgerlike en staatsvlag en nasionale vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 2 Desember 1975[1]
Ontwerp Drie horisontale bane in rooi, blou en rooi met ’n wit skyf in die middel van die blou baan.
Ontwerp deur Maha Sila Viravong

Die nasionale vlag van Laos is op 2 Desember 1975 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in rooi, blou en rooi met ’n wit skyf in die middel van die blou baan.

  1. "Laos" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search