Vlag van Libanon

Vlag van Libanon
Vlag van Libanon
Vlag van Libanon
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 7 Desember 1943[1]
Ontwerp Drie horisontale bane in rooi, wit en rooi met ’n groen seder in die middel van die wit baan.

Die nasionale vlag van Libanon is op 7 Desember 1943 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in rooi, wit en rooi met ’n groen seder in die middel van die wit baan.

  1. "Libanon" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search