Vlag van Maledive

Vlag van Maledive
Vlag van Maledive
Vlag van Maledive
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 25 Julie 1965[1]
Ontwerp ’n Groen baan met ’n dik rooi fraiing reg rondom en ’n wit sekelmaan in die middel

Die nasionale vlag van Maledive is op 25 Julie 1965 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n groen baan met ’n dik rooi fraiing reg rondom en ’n wit sekelmaan in die middel van die vlag.

  1. "Maledive" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2001. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search