Vlag van Nauru

Vlag van Nauru
Vlag van Nauru
Vlag van Nauru
Gebruik Staatsvlag en Burgerlike vaandel Staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 31 Januarie 1968[1]
Ontwerp ’n Blou agtergrond met ’n enkele dun geel horisontale baan in die middel en ’n twaalfpuntige wit ster onder die skildhoek.

Die nasionale vlag van Nauru is op 31 Januarie 1968 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n enkele dun geel horisontale baan in die middel en ’n twaalfpuntige wit ster onder die skildhoek.

  1. "Nauru" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search