Vlag van Pakistan

Vlag van Pakistan
Vlag van Pakistan
Vlag van Pakistan
Bynaam (ur) Parc̱am-e Sitārah o-Hilāl
(af) Vlag van die sekelmaan en ster
Gebruik Staats- en Oorlogsvlag Staats- en oorlogsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 11 Augustus 1947[1]
Ontwerp ’n Vertikale wit baan aan die vlagpaalkant met ’n enkele groen baan in die wapperkant met ’n ster en sekelmaan in wit daarop
Ontwerp deur Amiruddin Kidwai

Die nasionale vlag van Pakistan (Oerdoe: قومی پرچم, Qaumī Pārc̱am) is op 11 Augustus 1947 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale wit baan aan die vlagpaalkant met ’n enkele groen baan in die wapperkant met ’n ster en sekelmaan in wit daarop. Die Pakistanse nasionale volkslied (قومی ترانہ, Qaumī Tarānah) verwys in die derde vers met die woorde پرچمِ ستاره و ہلال رہبرِ ترقّی و کمال – "Vlag met die ster en sekelmaan, die leier van vordering en opstyg" – na die vlag.

  1. "Pakistan" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search