Vlag van Palau

Vlag van Palau
Vlag van Palau
Vlag van Palau
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 5:8
Goedgekeur 1 Januarie 1981[1]
Ontwerp ’n Enkele ligblou baan met ’n geel skyf, horisontaal in die middel en effens nader aan die vlagpaalkant.

Die nasionale vlag van Palau is op 1 Januarie 1981 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele ligblou baan met ’n geel skyf, horisontaal in die middel en effens nader aan die vlagpaalkant

  1. "Palau" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2018. Besoek op 6 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search