Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande

Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande
Verhouding 2:3
Goedgekeur 17 Mei 1921
Ontwerp ’n Goue arend met ’n skild voor sy bors, ’n olyftak in sy regterklou, drie pyle in sy linkerklou en die letters V (vlagpaalkant) en I (wapperkant), alles op ’n wit agtergrond.

Die nasionale vlag van die Amerikaanse Maagde-eilande is op 17 Mei 1921 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n goue arend met ’n skild voor sy bors, ’n olyftak in sy regterklou, drie pyle in sy linkerklou en die letters V (vlagpaalkant) en I (wapperkant), alles op ’n wit agtergrond. Die arend kyk in die rigting van die vlagpaal en die kleure van die Amerikaanse vlag word vertoon in die skild voor die arend se bors.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search