Vlag van die Britse Indiese Oseaangebied

Vlag van die Britse Indiese Oseaangebied
Vlag van die Britse Indiese Oseaangebied
Vlag van die Britse Indiese Oseaangebied
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 8 November 1990[1]
Ontwerp ’n Blou vaandel met sewe golwende wit bane en ’n palmboom met ’n kroon daaroor op die wapperkant.

Die vlag van die Britse Indiese Oseaangebied is op 8 November 1990 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met sewe golwende wit bane op die blou agtergrond, ’n unievlag in die skildhoek en ’n palmboom met ’n kroon oor die stam op die wapperkant.

  1. (en) "Britse Indiese Oseaangebied". Flags of the World. Besoek op 13 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search