Vlag van die Kerseiland

Vlag van die Kerseiland
Vlag van die Kerseiland
Vlag van die Kerseiland
Gebruik Ander Ander
Verhouding 1:2
Goedgekeur 26 Januarie 2002[1]
Ontwerp ’n Diagonale tweekleur in groen en blou met ’n wit Suiderkruismotief in die blou, ’n goue witpylstert in die groen en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag.
Ontwerp deur Tony Couch

Die vlag van die Kerseiland is op 26 Januarie 2002 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale tweekleur in groen bo en blou onder met ’n wit Suiderkruismotief in die blou driehoek, ’n goue witpylstert in die groen driehoek en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag.

  1. "Kerseiland" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 28 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search