Vlag van die Noordelike Mariana-eilande

Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Julie 1976[1]
Ontwerp ’n Ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

  1. "Noordelike Mariana-eilande" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2018. Besoek op 12 Augustus 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search