Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate

Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate
Vlag van die Verenigde Arabiese Emirate
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel Normale of de jure weergawe van vlag, of voorkant
Verhouding 1:2
Goedgekeur 2 Desember 1971[1]
Ontwerp ’n Vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, groen, wit en swart.

Die nasionale vlag van die Verenigde Arabiese Emirate is op 2 Desember 1971 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met drie horisontale bane in, van bo na onder, wit, rooi en groen.

  1. "VAE" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search