Vlugbaadjie

'n Moderne nylon MA-1 bomwerperbaadjie

'n Vlugbaadjie of bomwerperbaadjie is 'n informele baadjie oorspronklik geskep vir militêre vlieëniers. Die styl het uiteindelik deel geword van die gewilde kultuur en kleredrag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search