Voorskrif

Die voorskrifsimbool ℞, gedruk op 'n stolpverpakking van 'n sekere voorskrifmedisyne

'n Voorskrif, dikwels afgekort as of Rx, is 'n formele kommunikasie tussen 'n geneesheer of ander geregistreerde gesondheidsorgwerker met 'n apteker, wat lg. magtig om 'n spesifieke voorskrifmedisyne vir 'n spesifieke pasiënt te resepteer. Histories was dit 'n geneesheer se opdrag aan 'n apteker wat die materiaal lys wat saamgestel moet word in 'n behandeling ‒ die simbool ℞ ('n hoofletter R, regterbeen deurkruis om afkorting aan te dui) kom van die eerste woord van 'n Middeleeuse voorskrif, Latyn: Recipere ("Neem jou"), wat die lys gegee het van die materiale wat saamgestel moet word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search