Die vroegste bekende lewensvorme op aarde is veronderstelde gefossileerde mikroörganismes wat in neerslae van hidrotermiese splete ontdek is.[1] Die vroegste tyd waarop lewensvorme op aarde kon verskyn het, is minstens 3,77 miljard jaar gelede, moontlik so vroeg as 4,28 miljard[1] of selfs 4,5 miljard jaar gelede[3][4] – nie lank nadat oseane ontstaan het of die aarde 4,54 miljard jaar gelede gevorm het nie.[1][2][5] Die vroegste "direkte" bewyse van lewe op aarde is die fossiele van mikroörganismes wat in 3,465 miljoen jaar oue Australiese rotse aangetref word.[6][7]
<ref>
tag; no text was provided for refs named NYT-20170301
<ref>
tag; no text was provided for refs named PHY-20180820
<ref>
tag; no text was provided for refs named NAT-20180820
<ref>
tag; no text was provided for refs named BBC-20170301
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search