Vryheidsbeker

Vryheidsbeker
2023-Rugbykampioenskapreeks
Sportsoort Rugby
Gestig 2004
Eienaar NZR en SARU
Inwydingseisoen 2004
Deelnemende lande Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 2
Mees onlangse kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (2023)
Verwante kompetisies Die Rugbykampioenskap

Die Vryheidsbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Nieu-Seeland en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2004, die tiende verjaarsdag van Suid-Afrika se demokrasie, vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Nieu-Seeland, nadat hulle die beslissende wedstryd tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search