Vuursteen, ook bekend as vuurklip[1], is 'n sedimentêre kriptokristallyne vorm van die mineraal kwarts,[2][3] gekategoriseer as die variëteit van chert wat in kryt of mergel-kalksteen voorkom.
Vuurklip is histories wyd gebruik om klipgereedskap te maak en om vure te begin.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search