Walliese Rugbyunie

Walliese Rugbyunie
Kenteken van die Walliese Rugbyunie
Kenteken van die Walliese Rugbyunie
Engelse naam Welsh Rugby Union
Afkorting WRU
Walliese naam Undeb Rygbi Cymru
Land Vlag van Wallis Wallis
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 12 Maart 1881
Gestig in Neath, Wallis
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1886 (Stigtingslid)
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
Patroon William, Prins van Wallis
Voorsitter Richard Collier-Keywood
President Terry Cobner
Setel Millennium-stadion, Cardiff, Wallis
Amptelike tale Engels en Wallies
Amptelike webwerf wru.wales

Die Walliese Rugbyunie (Engels: Welsh Rugby Union, afgekort “WRU”; Wallies: Undeb Rygbi Cymru) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Wallis beheer. Die beheerliggaam is in 1881 gestig en by die Millennium-stadion]] in Cardiff gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Wallis by Wêreldrugby en sedert 1999 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search