Walter Scott | |
Walter Scott deur Henry Raeburn
| |
Geboorte | 14 Augustus 1771 |
---|---|
Sterfte | 21 September 1832 |
Land | Skotland |
Genre | Poësie, Historiese roman |
Bekende werke | Ivanhoe (1820) |
Huweliksmaat | Charlotte Mary Carpenter |
Sir Walter Scott (Edinburgh, 14 Augustus 1771 - Abbotsford House, Abbotsford, 21 September 1832) was 'n Skotse digter en skrywer wat veral bekend is om sy historiese romans, waaronder Ivanhoe.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search