Wasili Tsjoeikof

Wasili Tsjoeikof

Geboortenaam Василий Иванович Чуйков
Gebore 12 Februarie 1900
Serebrjanije Proedi, Russiese Ryk
Oorlede 18 Maart 1982 (op 82)
Moskou, Sowjetunie
Rang Maarskalk
Land Vlag van Rusland Rusland
Diensjare 1917–1972
Eenhede 4de Leër
62ste Leër
8ste Wagteleër
Groep van Sowjet-magte in Duitsland
Kiëfse Militêre Distrik
Geveg in Russiese Burgeroorlog
Tweede Wêreldoorlog
Winteroorlog
Tweede Sjinees-Japannese Oorlog
Medaljes Held van die Sowjetunie Held van die Sowjetunie Orde van Lenin (9)
Orde van die Oktoberrewolusie
Orde van die Rooi Vlag (4)
Orde van Soeworof, 1ste klas (3)
Orde van die Rooi Ster
Distinguished Service Cross (VSA)
Latere ampte Van 1961 tot met sy dood was hy lid van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie

Wasili Iwanowitsj Tsjoeikof (Russies: Васи́лий Ива́нович Чуйко́в; 12 Februarie 190018 Maart 1982) was ’n luitenant-generaal van die Sowjetunie in die Rooi Leër tydens die Tweede Wêreldoorlog, bevelvoerder van die 62ste Leër tydens die Slag van Stalingrad, ’n dubbele Held van die Sowjetunie (1944 en 1945) en ná die oorlog ’n maarskalk van die Sowjetunie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search