Waterpokkies

Waterpokkies
Klassifikasie en eksterne bronne
Been en enkel van 'n dogtertjie met waterpokkies.
Been en enkel van 'n dogtertjie met waterpokkies.
ICD-10 B01
ICD-9 052
DiseasesDB 29118
MedlinePlus   001592
eMedicine ped/2385derm/74, emerg/367
MeSH C02.256.466.175
Mediese waarskuwing

Waterpokkies is 'n aansteeklike kindersiekte en word deur 'n virus veroorsaak. Een aanval besorg met enkele uitsonderings lewenslange immuniteit.

'n Blasie op die vel in die vroeë stadium.

Die siekte lei tot 'n kenmerkende veluitslag wat klein, jeukerige blasies vorm. Dit begin gewoonlik op die bors, rug, en die gesig wat dan versprei na die res van die liggaam. Ander simptome kan koors, moegheid en hoofpyn insluit. Simptome duur gewoonlik vyf tot sewe dae.[1] Komplikasies kan soms longontsteking, ontsteking van die brein en bakteriese velinfeksies insluit.[2] Die siekte is dikwels meer ernstig by volwassenes as by kinders.[3] Simptome begin 10 tot 21 dae na blootstelling aan die virus.[4]

  1. "Chickenpox (Varicella) Signs & Symptoms". Centers for Disease Control and Prevention (cdc.gov) (in Engels). 16 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2015. Besoek op 4 Februarie 2015.
  2. "Chickenpox (Varicella) Complications". cdc.gov (in Engels). 16 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2015. Besoek op 4 Februarie 2015.
  3. Atkinson, William (2011). Epidemiology and Prevention of Vaccine-Preventable Diseases (12 uitg.). Public Health Foundation. pp. 301–323. ISBN 9780983263135. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2015. Besoek op 4 Februarie 2015.
  4. "Chickenpox (Varicella) Prevention & Treatment". cdc.gov (in Engels). 16 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2015. Besoek op 4 Februarie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search