Webb Ellis-beker

Die Webb Ellis-beker
Paul de Lamerie se beker het Carrington en Co in hul ontwerp vir die beker geïnspireer

Die Webb Ellis-beker is 'n beker wat aan die rugbyspan wat die rugbywêreldbeker wen oorhandig word. Die beker is genoem na William Webb Ellis, wat as die uitvinder van rugby beskou word. Die goud en silwer versierde prys is in 1987 vir die eerste keer aan die All Blacks oorhandig. Die Springbokke hou tans die beker nadat hulle die Rugbywêreldbeker in 2023 gewen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search