Weskus-distriksmunisipaliteit

Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit, vir die gelyknamige streek, sien Weskus.
Suid-Afrika Weskus
Kaart van Suid-Afrika wat Weskus in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC1
Plaaslike munisipaliteite Matzikama, Cederberg, Bergrivier, Saldanhabaai, Swartland
Hoofstad Moorreesburg
Burgemeester
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 31 101 km²
Bevolking 282 621 (2001)

Die Weskus-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Moorreesburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC1.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search