Wet op Outeursreg 98 van 1978

Die Wet op Outeursreg 98 van 1978 is die Suid-Afrikaanse wetgewing wat daarop gemik is om wetgewing ten opsigte van outeursregtelike sake te reël en het op 1 Januarie 1979 in werking getree. Die wetgewing is sedertdien telkemale gewysig. Werke wat in aanmerking kom vir beskerming ingevolge die wetgewing sluit in: letterkundige werke, musiekwerke, artistieke werke, rolprente, klankopnames, uitsendings, programdraende seine, gepubliseerde uitgawes, rekenaarprogramme.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search