Wikipedia:Betroubare bronne

Outeurs gebruik verskillende bronne om inligting vir artikels in te samel. Die artikel probeer enkele riglyne met betrekking tot die vasstelling van die betroubaarheid van verskillende bronne te gee. Die relevante Wikipedia-beleid is omskryf in Wikipedia:Verifieerbaarheid en Wikipedia:Geen oorspronklike navorsing.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search