Wikipedia:Geskilbeslegting

Probeer argumente en geskille vermy. Wanneer dit onmoontlik is, probeer die probleem op 'n beleefde manier met die betrokke persone bespreek, of rig 'n private e-pos aan hulle. Dit kan ook werk om diep asem te haal en 'n dag of twee te wag voor u na die argument terugkeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search