Wikipedia:Neutrale standpunt

In 'n neutedop: Artikels moenie kant kies nie, maar moet alle kante regverdig en onsydig verduidelik.

Wikipedia se beleid is dat alle artikels vanuit 'n neutrale standpunt geskryf moet wees. Volgens Wikipedia se stigter Jimbo Wales is NS "absoluut en nie-onderhandebaar". Sien [1].

Vir leiding oor hoe om 'n artikel te laat konformeer aan die "neutrale standpunt" (NS), sien asseblief hierdie tutoriaal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search