William Caxton

William Caxton
Geboreca. 1422
Sterfca. 1491
NasionaliteitVlag van Engeland Engeland
BeroepHandelaar, diplomaat, skrywer en drukker
Bekend virRecuyell of the Historyes of Troye
Dictes or Sayengis of the Philosophres
Brut Chronicles

William Caxton (1415/1422–1491) was die eerste persoon in Engeland wat boeke gedruk het. Hy is in Duitsland, waar die eerste boeke op die Europese vasteland gedruk is, touwys gemaak. Daarna is hy terug na Engeland waar hy 'n drukkersonderneming in 1476 begin het. Hy was ook die eerste Engelse handelaar wat gedrukte boeke verkoop het.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search