William Golding

William Golding
William Golding in 1983
Gebore
William Gerald Golding

19 September 1911
Newquay, Cornwall, Engeland
Sterf19 Junie 1993
Perranarworthal, Cornwall, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer van romans, dramas en gedigte
Bekend virLord of the Flies
TitelSir (1988)
Webwerfhttps://william-golding.co.uk/

Sir William Gerald Golding (19 September 191119 Junie 1993) was 'n Engelse skrywer, digter en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde (1983).[1] Hy ontvang ook die Booker-prys vir letterkunde in 1980, vir sy roman The Rites of Passage.

  1. "The Nobel Prize in Literature 1983" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search