William Webb Ellis

William Webb Elllis
Die enigste portret van William Webb Elllis, circa 1857, uit die Illustrated London News.
Gebore24 November 1806
Sterf24 Februarie 1872 (op 65)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroeppredikant
Ouer(s)James Ellis en Ann Webb

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

William Webb Ellis (* 24 November 1806 – † 24 Januarie 1872) word dikwels beskou as die vader van Rugby. Die storie oor hoe hy die spel begin het word deur baie in twyfel getrek. Sy naam is nietemin in die verhaal oor die ontstaan van rugby gevestig en is sy naam verewig in die Webb Ellis-beker wat aan die wenners van die Rugbywêreldbeker oorhandig word. Selfs al was Webb Ellis die eerste om die hardloop met die bal in die hand te begin, was dit nie hierdie aksie wat gelei het tot skei van voetbal as 'n sport in twee onderafdelings nie. Daardie skeiding het eers later gebeur toe die stigters van sokker besluit het om die lak van 'n speler deur hom op sy skeen te skop te verbied. Die tradisionele spelers het dit as 'n onmanlike reël beskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search