Duitse skrywer
Literêre stroming
Komiese literatuur
Beduidende werke
Russendisko
Militärmusik
Wladimir Kaminer (* 19 Julie 1967 in Moskou, Sowjetunie) is 'n Duitse skrywer en kolomskrywer van Russies-Joodse afkoms. Sy verhaalbundels Militärmusik en Russendisko het hom ook buite Duitsland bekendheid besorg en is in verskeie Europese tale, waaronder Frans, Italiaans, Russies en Engels, vertaal. Kaminer skryf sy werke in Duits en nie in sy moedertaal Russies nie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search