Woiwodskap Pommere

Vlag van die Woiwodskap Pommere
Vlag van die Woiwodskap Pommere
Woiwodskap
Pommere
Kaart
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Pommere Vlag van die Woiwodskap Pommere
Basiese gegewens
Setel van die woiwode: Gdansk
Setel van die parlement: Gdansk
Woiwode: Roman Zaborowski
Woiwodskapsmaarskalk: Mieczysław Struk
Grootste stad: Gdansk
ISO 3166-2: PL-PM
Nommerplate: G
Bevolking: 2 224 942 (30 Junie 2009)
Bevolkingsdigtheid: 121 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte: 18 310 km²
- waarvan land: ? km²
- waarvan water: ? km²
Strekking: Noord-suid: tot 138 km
Wes-oos: tot 177 km
Hoogste punt: 331 m bo seevlak
Laagste punt: ? benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse: 35,8 %
Waterliggame: ? %
Landbou: 44,3 %
Ander: ? %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede: 4
Powiat (distrikte): 16
Munisipaliteite: 123

Pommere (Pools: Województwo Pomorskie) is 'n Woiwodskap in Noord-Pole. Dit is op 1 Januarie 1999 opgerig. Die administratiewe sentrum is Gdansk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search