Woodstock

Woodstock

Papendorp (verouderd)
Voorstad
Uitsig op Woodstock
Uitsig op Woodstock
Woodstock is in Cape Town
Woodstock
Woodstock
Koördinate: 33°55′50″S 18°26′50″O / 33.93056°S 18.44722°O / -33.93056; 18.44722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal4,78 km2 (1,85 vk. myl)
Hoogte
39 m (128 ft)
Bevolking
 • Totaal9 345[1]
 • Digtheid300/km2 (7 800/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7925
Skakelkodes021

Woodstock is die eerste voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is gemengde voorstad met heelwat winkels aan die hoofstrate, nywerhede en behuising. Dele van Woodstock ervaar in die jongste jare ’n herlewing vanweë kantoor- en ander werkers in middestad wat hier kom woon omdat dit so na aan hul werkplek geleë is.

Woodstock is geleë tussen Tafelbaai en die onderste hange van Duiwelspiek 'n enkele kilometer oos van die middestad van Kaapstad. Woodstock word bedien deur 'n spoorwegstasie, die naaste stasie aan Kaapstad, en het die poskode 7925 vir straatadresse en 7915 vir posbusse.

  1. Subplek Woodstock Sensus 2011

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search