Zeno van Citium

Zeno van Citium
Gebore ca. 334 v.C.
Citium, Siprus
Oorlede ca. 262 v.C.
Athene, Antieke Griekeland
Vakgebied Logika, fisika, etiek
Bekend vir Stigter van stoïsisme
Beïnvloed deur Sinisme, Crates van Thebe, Diodorus, Herakleitos, Hipparchia, Philo, Polemo, Stilpo
Invloed op Cleanthes, Chrysippus, Panaetius, Posidonius, Lucius Annaeus Seneca , Epictetus, Markus Aurelius en vele ander

Zeno van Citium (Grieks: Ζήνων ὁ Κιτιεύς; Citium in Siprus, ca. 335 v.C. – Athene ca. 262 v.C.), was die stigter van die stoïsisme, die mees prominente filosofiese skool in die laat Hellenisme en die Romeinse Ryk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search