Zhuangologie



Geboorteplek van die Zhuangologie:Normale Kollege van Guangxi(tans Normale Universiteit van Guangxi, Jingjiang King Palace in Ming-dinastie)
Foto geneem deur Henlebury, omstreeks 2009


Beduidende werke van die Zhuangologie(seleksie boeke)

* Kort geskiedenis van die Zhuang (Huang Xianfan, 1957)
* Veldwerk Verslag oor Zhuang in Daxin (Huang Xianfan, 1957)
* Nong Zhigao (Huang Xianfan, 1983)
* Studie oor Volksliedjie van die Zhuang (Huang Yongsha,1983)
* Literatuur Geskiedenis van die Zhuang (drie volumes,Ou Yang Ruoxiou, ens. 1986)
* Volksgeskiedenis van die Zhuang (Liang Tingwang,1987)
* Algemene Geskiedenis van die Zhuang (Huang Xianfan, ens.1988)
* Bevolking van die Zhuang (Xiao Yongmu, 1988)
* Studie oor Volksletterkunde van die Zhuang (Wei Qilin, 1988)
* Studie oor Dans van die Zhuang (Jin Tao, 1988)
* Studie oor Dramatiese Kuns van die Zhuang (Wei Wei,ens. 1990)
* Rotskuns van die Zhuang in Zuojiang (Qin Cailuan, 1992)
* Vroue en Kultuur van die Zhuang (Wei Suwen, 1993)
* Studie oor Fisiese Antropologie van die Zhuang (Li Fuqiang, ens. 1993)
* Rou Kultuur van die Zhuang (Wei Suwen, 1994)
* Revolusionê Gregeskiedenis van die Zhuang (Huang Chengshou, 1994)
* Opperhoof Stelsel van die Zhuang (Tan Qi,1995)
* Ekonomiese Geskiedenis van die Zhuang (Huang Xiongying, ens.1995)
* Filosofie Geskiedenis van die Zhuang (Huang Qingyin, 1996)
* Studie oor Dialek van die Zhuang (Qin Guosheng, 1996)
* Landbou Rys Geskiedenis van die Zhuang (Qin Naichang, 1997)
* Geneeskunde Geskiedenis van die Zhuang (Huang Hanru, 1998)
* Onderwys Geskiedenis van die Zhuang (He Longqun, 1998)
* Argitektoniese Kultuur van die Zhuang (Qin Cailuan, 1998)
* Natuur aanbidding kultuur van die Zhuang (Liao Mingjun, 2002)
* Studie oor Moderne samelewing van die Zhuang (Fang Sumei, 2002)
* Wetenskap Tegnologie Geskiedenis van die Zhuang (Qin Shangwen, 2003)
* Studie oor Tradisionele Kultuur van die Zhuang en die Tay (Vyf volumes, Qin Shengmin(red.)2003)
* Studie oor Oorspronge Beskawing van die Zhuang (Zheng Chaoxiong, 2005)
* Studie oor Tonggu van die Zhuang (Jiang Tingyu, 2005)
* Genoe State en Genoe Mite van die Zhuang (Qin Naichang, ens.2007)
* Kritiese Biografie van die Wei Baqun (Huang Xianfan, ens.2008)
* Studie oor Song Fair van die Zhuang (Pan Qixu, 2010)
* Kritiese Biografie van die Lu Rongting (Liang Yue, 2011)


Baanbrekers van die Zhuangologie:Huang Xianfan.
Foto geneem deur An Ming3, omstreeks 1932

Zhuangologie of Zhuang-studie (Chinees: 壮学) is die wetenskaplike studie van die Zhuang. Dit behels die studie van die geskiedenis, kulture, volksverhale en religie van die Zhuang.[1]

  1. Li Fuqiang(red.):Chinese Zhuangologie. Beijing:Verl. Etniese, 2006. bl.1-2 ISBN 978-7105-07547-8.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search