Zindziswa Mandela

Zindziswa Mandela
Gebore
Zindziswa Mandela

(1960-12-23)23 Desember 1960
Sterf13 Julie 2020 (op 59)
Johannesburg, Suid-Afrika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepSA ambassadeur in Denemarke
Bekend virAnti-apartheidsaktivis, Eerste Dame van Suid-Afrika van 1996 tot 1998
EggenootZwelibanzi Hlongwane (geskei)
Molapo Motlhajwa
Kinders4, insluitende Zoleka Mandela
Ouer(s)Nelson Mandela
Winnie Madikizela-Mandela

Zindziswa Mandela (23 Desember 1960 - 13 Julie 2020),[1] ook bekend as Zindzi Mandela-Hlongwane, was 'n Suid-Afrikaanse politikus wat ten tyde van haar dood as Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke gedien het. As die dogter van die anti-apartheidsaktiviste Nelson Mandela en Winnie Madikizela-Mandela, was Zindzi die jonger suster van Zenani Mandela en die derde van Nelson Mandela se drie dogters.

  1. "JUST IN: Zindzi Mandela, 59, has died". News24. Besoek op 13 Julie 2020.{{cite news}}: AS1-onderhoud: url-status (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search