Zomba

Zomba
Stad
Die Universiteit van Malawi se Chancellor College.
Die Universiteit van Malawi se Chancellor College.
Zomba is in Malawi
Zomba
Zomba
Koördinate: 15°23′S 35°20′O / 15.383°S 35.333°O / -15.383; 35.333
LandVlag van Malawi Malawi
StreekSuidelike Streek
DistrikZomba
Bevolking
 • Totaal101 140
TydsoneUTC+2 (Sentraal-Afrikaanse tyd)
 • SomertydUTC+2

Zomba is ’n stad in die suide van Malawi, op die Shirehoogland. Dit is die administratiewe hoofstad van die Zomba-distrik.

Dit was die hoofstad van beide die Sentraal-Afrikaanse Federasie en Njassaland, soos die streek bekendgestaan het voor die stigting van die Republiek van Malawi in 1964. Dit was daarna ook Malawi se eerste hoofstad totdat Lilongwe in 1974 die nuwe hoofstad geword het. Die parlement het tot in 1994 in Zomba gebly. Die stad is bekend vir sy Britse koloniale argitektuur en sy ligging aan die voet van die dramatiese Zombaplato. Zomba is ook die setel van die Chancellor College van die Universiteit van Malawi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search