Kroaties

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kroate.
Kroaties
hrvatski jezik 
Uitspraak: [xř̩ʋaːtskiː]
Gepraat in: Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Montenegro Montenegro
Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Italië Italië
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Serwië Serwië 
Gebied: Balkan
Totale sprekers: 6,9 miljoen (moedertaal)
1,3 miljoen (tweede taal)[1] 
Rang: 95
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidwes-Slawies
    Serwo-Kroaties
     Kroaties 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Europe Europese Unie
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Montenegro Montenegro (in amptelike gebruik)[2]
Burgenland
Vojvodina
Gereguleer deur: Instituut van Kroaties
Taalkodes
ISO 639-1: hr
ISO 639-2: hrv
ISO 639-3: hrv 
Verspreiding van Kroaties (donkerblou) binne Serwo-Kroaties (hemelblou)

Kroaties (hrvatski [xř̩ʋaːtskiː]) is 'n Suid-Slawiese taal wat veral in Kroasië gepraat word. Dit is een van die standaardvorme van die Serwo-Kroatiese taalgroep en die amptelike taal van Kroasië. Dit word ook deur Kroate in Bosnië en Herzegowina gebruik. Met die toetreding van Kroasië op 1 Julie 2013 het Kroaties die 24ste amptelike taal van die Europese Unie geword. Daarbenewens is Kroaties in Montenegro in amptelike gebruik.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Croatian". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 2 Desember 2020.
  2. (en) "Language and alphabet Article 13". Grondwet van Montenegro. WIPO. 19 Oktober 2007. Besoek op 2 Desember 2020. Serbian, Bosnian, Albanian and Croatian shall also be in the official use.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search