Kaap die Goeie Hoop

Gewilde bord by die Kaap die Goeie Hoop in Afrikaans en Engels (soms net in Engels)
Die Kaap die Goeie Hoop, gesien vanaf Kaappunt
Kaart van die Kaap die Goeie Hoop in 1888
Hierdie artikel handel oor die landhoof. Vir die provinsie, sien Kaapprovinsie.

Die Kaap die Goeie Hoop is die naam van 'n landpunt aan die suide van Afrika, naby Kaapstad, Suid-Afrika.[1]

Dit is tradisioneel (en verkeerdelik) geag as die oorgangspunt tussen die Atlantiese Oseaan en die Indiese Oseaan — tegnies lê die skeiding tussen die twee oseane verder ooswaarts by Kaap Agulhas, wat ook die mees suidelike punt van Afrika is. Die natuurreservaat by Kaappunt bied ook pragtige natuurskoon.

Die koue Benguelastroom ontmoet die warm Agulhasstroom, wat suidwaarts vanaf Indië loop, naby die Kaap die Goeie Hoop en loop noordwaarts teen die Weskus op.

  1. Jeannie Evers, red. (19 Oktober 2023). "Cape". National Geographic.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search