Saint-Martin

Collectivité de Saint-Martin
Kollektiwiteit van Sint Martin
Vlag van Saint-Martin Wapen van Saint-Martin
Vlag Wapen
Volkslied: Marseillaise

Territoriale lied: O Sweet Saint Martin's Land
(Engels vir: "O lieflike Sint Maarten se land")
Ligging van Saint-Martin
Hoofstad Marigot

18°4′N 63°5′W / 18.067°N 63.083°W / 18.067; -63.083

Grootste stad Marigot
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• Prefek
• President van die
territoriale Raad
Oorsese kollektiwiteit
Emmanuel Macron
Jacques Simonnet

Daniel Gibbs
Onafhanklikheid
Franse oorsese kollektiwiteit
• Verdeel tussen Frankryk
en Nederland
• Afsonderlike kollektiwiteit



23 Maart 1648
15 Julie 2007
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
53,2 km2  
20,5 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
36 286[1]
682 / km2
1 767 / myl2
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .mfa, .fr, .gp
Skakelkode +590b
a. toegeken, maar nie in gebruik nie.
b. Saam met Guadeloupe en Saint-Barthélemy‎.
Nasa-Satellietbeeld van Saint-Martin
Kaart van Saint-Martin

Saint-Martin (in Afrikaans Sint Martin / Sint-Martin) is die Franse deel van die eiland Sint Maarten in die Karibiese See. Die amptelike taal is Frans en die hoofstad en grootste stad is Marigot. Die eilandgebied het 'n oppervlakte van 53,2 km² en 'n bevolking van sowat 36 000 in 2011 gehad.

  1. INSEE, Regering van Frankryk. "Populations légales 2011 pour les départements et les collectivités d'outre-mer" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018. Besoek op 1 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search